Thursday, August 20, 2009
Somehow het k gedink j is anders. K het jou vertrou. Mense se nou alerande goed vi my, soos j het dit aan die voorige meisie ook gedoen. K hoop dat k anders was, en j my nie in die selfde category gegooi as hulle nie. K wil dink jy het nie vi my gelieg nie, en ek wil ook dink dat ons iets spesiaal gehad het. Dit maak net seer want ons het nooit baklei nie, nooit kwaad vi mekaar, ons was gelukkig, of so ek gedink. J het so veel beloftes gemaak en dit en geen antwoorde is wat my baie baie seer maak. Ma dankie, nog net iets wat k uit die lewe geleer het
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment